VAal dam Visvang
Die Vaaldam is offisieel Suid-Afrika se tweede grootste dam in terme van oppervlakte en die derde grootste wat betref waterkapasiteit. Vir die beste akkommodasie in die Vaaldam area, kontak Vaalnest vandag nog. Weens die groot oppervlakte daarvan grens die Vaaldam aan drie provinsies, wat Gauteng, Vrystaat en Mpumalanga insluit. Dit beteken dat daar oorgenoeg plek is vir Vaaldam visvang al langs die oewer. Die Vaaldam is inderdaad enige hengelaar se visvangparadys sienende dat die kuslyn sowat 800km ver strek; Vaaldam visvang behoort dus geen probleem te wees nie. Omdat die Vaaldam so baie Vaaldam visvanggeleenthede bied, is dit seer sekerlik die dam in Suid-Afrika wat die meeste vakansiegangers lok in terme van visvang. Vaaldam visvang is ’n lekker tydverdryf en juis daarom is die Vaaldam se oewer elke naweek gepak van hengelaars wat graag daardie ontwykende grote wil uittrek.
Alhoewel die Vaaldam baie geleenthede bied in terme van Vaaldam visvang is dit ’n groot jammerte dat ’n groot deel van die kuslyn te vlak is om behoorlik vis te vang. Dit moet hengelaars egter nie afskrik nie aangesien hul steeds daar kan visvang. Al wat hul sal moet doen by sulke Vaaldam visvang plekke is om die water in te loop ten einde die aas in dieper water te plaas. Die Vaaldam is egter nie ’n vlak dam in sy geheel nie. Op sommige plekke is die water so diep as 47 meter, wat beteken dat dat daar meer as genoeg vis beskikbaar is vir Vaaldam visvang. Vaaldam visvangplekke met dieper water lewer gewoonlik taamlik groot vis op, veral die Baber. Gereelde hengelaars by die Vaaldam het almal hul gunsteling Vaaldam visvangplekke waar hulle glo die grotes skuil. Dit is beter om oor ’n tydperk verskeie Vaaldam visvangplekke te besoek ten einde die dam en sy vis te leer ken.
Hengelaars kan ook verwag om ’n hele paar Karp spesies te vang gedurende hul Vaaldam visvangekspedisie. Karp van oor die 20kg is al aangeteken wat by verskeie Vaaldam visvangplekke gevang is. Ander visspesies wat gedurende Vaaldam visvanggeleenthede gevang kan word sluit in Moddervis, Klein- en Grootbek Geelvis en in uitgesoekte Vaaldam visvangplekke die Grootbek Baar, alhoewel hengelaars dan bereid moet wees om met hul bote dieper in te beweeg. Volgens gerugte is daar nie enige Kurperspesies by Vaaldam visvangplekke te vang nie. Dit is weens die feit dat die temperatuur van die water nie geskik is nie. Die Graskarp word egter gereeld gevang by Vaaldam visvangplekke al langs die oewer. Die Koi word ook van tyd tot tyd by Vaaldam visvangplekke gevang.
Maak seker dat waneer jy jou visvang uitstappie beplan, jy vroeg genoeg Vaalnest Boetiek Hotel boek vir jou verblyf. Kyk hier na ons fooie.









